#GROOTkombuis
GROOT-Kombuis | Megan Smit maak heerlike ‘Stuffed mushrooms’ | 5 Augustus 2026
Ingredients:
2 large portobello mushrooms, stems removed
2 slices streaky bacon ...or ham
2 eggs
1 teaspoon seasoning
Fresh chives, finely chopped, to serve
Method:
Line a baking tray with baking paper.
Gently wipe the portobello mushrooms clean and remove the stems. Place them on a tray.
Layer a slice of bacon or ham into each mushroom and crack an egg into the centre of each.
Sprinkle ½ teaspoon of seasoning over each stuffed mushroom.
Place in the tray in the oven and bake for 10-15 minutes, or until the egg is cooked and the bacon has crisped.
Remove from the oven and top with chopped chives.
#groot-kombuis
#recipe
#diegrootontbytShow More

Now Playing

Ons is in die GROOT-Kombuis saam met Megan Smit en sy maak heerlike ...
Ons is in die GROOT-Kombuis saam met Megan Smit en sy maak heerlike ‘Stuffed mushrooms’, op Die GROOT Ontbyt, 5 Augustus 2026.
Ingredients:
2 large portobello mushrooms, stems removed
2 slices streaky bacon ...or ham
2 eggs
1 teaspoon seasoning
Fresh chives, finely chopped, to serve
Method:
Line a baking tray with baking paper.
Gently wipe the portobello mushrooms clean and remove the stems. Place them on a tray.
Layer a slice of bacon or ham into each mushroom and crack an egg into the centre of each.
Sprinkle ½ teaspoon of seasoning over each stuffed mushroom.
Place in the tray in the oven and bake for 10-15 minutes, or until the egg is cooked and the bacon has crisped.
Remove from the oven and top with chopped chives.
#groot-kombuis
#recipe
#diegrootontbytShow More
Ingredients:
2 large portobello mushrooms, stems removed
2 slices streaky bacon ...or ham
2 eggs
1 teaspoon seasoning
Fresh chives, finely chopped, to serve
Method:
Line a baking tray with baking paper.
Gently wipe the portobello mushrooms clean and remove the stems. Place them on a tray.
Layer a slice of bacon or ham into each mushroom and crack an egg into the centre of each.
Sprinkle ½ teaspoon of seasoning over each stuffed mushroom.
Place in the tray in the oven and bake for 10-15 minutes, or until the egg is cooked and the bacon has crisped.
Remove from the oven and top with chopped chives.
#groot-kombuis
#recipe
#diegrootontbytShow More

Now Playing
GROOTkombuis | Tanya de Vente-Bijker maak 'n lekker 'Kaapse brandewyntert (Tipsy-tert)' | 31 Jul 26
Tanya de Vente-Bijker maak 'n lekker 'Kaapse brandewyntert ...
Tanya de Vente-Bijker maak 'n lekker 'Kaapse brandewyntert (Tipsy-tert)', op Die Groot Ontbyt.
Kaapse brandewyntert (Tipsy-tert)
Lewer 4-6 porsies
Bestanddele:
200 g ontpitte dadels, grofgekap
250 ml kookwater
5 ml koeksoda
125 g botter of margarien
250 ml ...(200 g) suiker
2 ekstragroot eiers
375 ml (210 g) koekmeelblom
8 ml bakpoeier
2 ml sout
Sous:
125 ml (100 g) suiker
125 ml water
15 ml botter of margarien
80 -150 ml brandewyn
Metode:
Plaas die dadels, water en koeksoda in 'n kastrol en kook ongeveer 5 minute.
Klop die botter en suiker saam tot romerig. Voeg die eiers een vir een by en klop goed na elke byvoeging. Sif die meel, bakpoeier en sout saam. Voeg saam met die neute en dadelmengsel by die bottermengsel.
Skep in 'n oondvaste bak en bak ongeveer 50 minute in 'n voorverhitte oond by 160 °C.
Braai in diep olie tot goudbruin en verwyder met 'n gaatjieslepel. Dompel die koeksisters onmiddellik in die yskoue stroop. Verwyder en plaas op 'n draadrak om af te koel.
(Sous:) Kombineer die suiker, water en botter en verhit tot kookpunt. Verwyder van die hitte, voeg die brandewyn by en giet die sous oor die poeding sodra dit uit die oond kom.

GROOT-Kombuis | Aiden Pienaar maak heerlike 'Vark en Vinkel'-tjops | 30 Julie 2026
Aiden Pienaar maak heerlike 'Vark en Vinkel'-tjops, op Die Groot ...
Aiden Pienaar maak heerlike 'Vark en Vinkel'-tjops, op Die Groot Ontybyt, 30 Jul 2026
Vinkel- en Appelslaai
½ Pink Lady-appel (in skywe gesny)
2 x babavinkels (in skywe gesny)
75 g mayonnaise
Sout en peper
1 ...t suurlemoensap
1 handvol wilde rucola
Gebraaide Varktjops
2 x varktjops
1 x suurlemoen – sap uitgedruk
40 ml olyfolie
Sout en peper
2 t vinkelsaad
Heuning- en Mosterddressing
35 ml heelkorrelmosterd
35 ml heuning
Metode
Steek jou braai aan en maak seker die kole is lekker warm.
Marineer die varktjops in die suurlemoensap, olyfolie, sout, swartpeper en vinkelsaad.
Marineer vir ’n maksimum van 20 minute.
Braai die varktjops vir ongeveer 5–6 minute aan elke kant vir ’n tjop wat ongeveer 2 cm dik is.
Maak die appel- en vinkelslaai deur al die bestanddele in ’n bak te meng.
Terwyl die varktjops braai, bedruip dit met die oorblywende marinade vir ekstra geur.
Wanneer die tjops gaar is, haal dit van die braai af en laat dit vir ’n paar minute rus terwyl jy die heuning- en mosterddressing maak.
Meng die heuning en mosterd in ’n klein houertjie en hou eenkant.
Skep die appel- en vinkelslaai op ’n opdienbord en plaas die perfek gaar varktjops daarby.
Plaas die wilde rucola aan die een kant van die bord.
Skep ’n ruim hoeveelheid heuning- en mosterddressing oor die varktjops en geniet!

GROOTkombuis | Willie Strauss maak 'n gebakte 'Maalvleis en Aartappelgereg' | 28 Julie 2026
GROOTkombuis | Willie Strauss maak 'n gebakte 'Maalvleis en ...
GROOTkombuis | Willie Strauss maak 'n gebakte 'Maalvleis en Aartappelgereg' | 28 Julie 2026.
Bestanddele:
2 uie, fyngekap
250 ml bruismeel
1 eier, geklits
5 ml dijon mosterd
125 ml melk
2 ml aromat
2 ml peper
Olie vir ...braai
Metode:
Plaas die fyngekapte uie in 'n mengbak.
Voeg die meel, aromat en peper by en meng goed.
Voeg die geklitste eier, mosterd en melk by en meng tot 'n gladde beslag vorm.
Verhit 'n laag olie in 'n pan oor matige hitte.
Skep eetlepels vol beslag in die warm olie.
Braai vir 2–3 minute aan elke kant, of totdat die koekies goudbruin en gaar is.
Verwyder uit die olie en dreineer op kombuispapier.
Bedien warm as 'n bygereg of peuselhappie
#recipe
#fudge
#DieGROOTOntbytShow More

GROOT-Kombuis | Megan Smit maak 'n ‘Suurlemoen-koek’ | 24 Junie 2026
Ons is in die GROOT-Kombuis saam met Megan Smit en sy maak ...
Ons is in die GROOT-Kombuis saam met Megan Smit en sy maak ‘Suurlemoen-koek' op Die GROOT Ontbyt, 24 Junie 2026.
Ingredients:
- 1 large lemon, boiled for 10 minutes
- 1 cup of ...sugar
- 1/2 cup of vegetable oil
- 1/2 cup of milk
- 3 eggs
- 1 1/2 cups of all-purpose flour
- 2 teaspoons of baking powder
- 1/2 teaspoon of baking soda
Instructions:
1. Preheat your oven to 180 degrees Celsius.
2. Boil the lemon for 10 minutes.
3. Add the eggs, milk, oil and lemon to a blender and blend for a few minutes until the mixture is smooth.
4. Add the flour, baking powder and baking soda to the blender and fold the dough lightly, being careful not to overmix.
5. Pour the dough into a lined baking pan and bake for 25 to 30 minutes, or until golden brown. You can test for doneness by inserting a skewer or knife into the centre of the cake.
6. Serve the cake hot or cold.

GROOT-Kombuis | Aiden Pienaar maak 'n heerlike 'Sjokolade-pasta' | 23 Julie 2026
Aiden Pienaar maak 'n heerlike 'Sjokolade-pasta', op Die Groot ...
Aiden Pienaar maak 'n heerlike 'Sjokolade-pasta', op Die Groot Ontybyt, 23 Jul 2026
Die resep volg kortliks.
#diegrootontbyt
Die resep volg kortliks.
#diegrootontbyt

Now Playing
GROOTkombuis | Jaen-mari Breytenbach maak lekker 'Malvalekker Peppermint-blokkies' | 22 Jul 2026
Jaen-mari Breytenbach maak lekker 'Malvalekker Peppermint-blokkies' | ...
Jaen-mari Breytenbach maak lekker 'Malvalekker Peppermint-blokkies' | 22 Jul 2026
Die resep volg kortliks.
#food
#recipe
#DieGROOTOntbyt
Die resep volg kortliks.
#food
#recipe
#DieGROOTOntbyt

Now Playing
Jaclyn Venter maak 'n heerlike ‘Strawberry filled puff pastry cheese cake' | 16 Jul 2026
Jaclyn Venter maak 'n heerlike ‘Strawberry filled puff pastry cheese ...
Jaclyn Venter maak 'n heerlike ‘Strawberry filled puff pastry cheese cake’, op Die GROOT Ontbyt | 16 Jul 2026.
To ensure a beautiful baked cheese cake you would need to ...prepare the puff pastry beforehand by blind baking it to ensure the cheese cake filling does not prevent the puff pastry from baking well.
Step 1 prepare the puff pastry
Prepare and Prick:
1. Unroll the thawed puff pastry.
2. Cut the puff pastry to fit into the round pie dish.
3. Thoroughly prick the bottom with a fork.
4. This prevents the dough from puffing up excessively in the centre.
Pre-bake: Brush the edges with an egg wash, and bake at 200°C (400°F) for about 12 to 15 minutes until it is golden brown and mostly cooked through.
Create an Edge with puff pastry and strawberries
Use a sharp knife to cut strips of puff pastry that you will create a border with the strawberries to form the edge of the pie and also to hold your cheese cake filling inside.
For the Cheesecake filling
Cream Cheese: 500g (two standard tubs) of full-fat soft cream cheese, softened at room temperature. If it is cold you will struggle to combine the ingredients
Sugar: 3/4 cup of castor sugar
Eggs: 3 large eggs, at room temperature.
Flavour: 1 tsp of vanilla extract and the zest of half a lemon (optional but adds great flavour). Or if you have berry compote add 2 tbsp of the berry compote.
Fill and Bake/Set: Pour the cheese cake batter into the warm pre-baked crust and bake at 175°C (350°F) until set.
You can let it cool down completely and if you want add berry compote or fresh berries on top
Yes, it is highly recommended to pre-bake (blind bake) the puff pastry. If you place wet cheesecake batter on raw puff pastry, the steam will prevent the pastry from cooking through, leaving you with a dense, soggy layer instead of a light, flaky crust
#diegrootontbyt
#kombuis
#kyknettvShow More

GROOT Kombuis | Suzanne Crozier maak 'n heerlike 'Wildspastei met Sjerrie' | 17 Junie 2026
In die GROOT Kombuis maak Suzanne Crozier maak 'n heerlike ...
In die GROOT Kombuis maak Suzanne Crozier maak 'n heerlike 'Wildspastei met Sjerrie' op Die GROOT Ontbyt, 17 Junie 2026.
As jy 'n handgeskrewe-resep het om met ons te deel wat ...Suzanne in die GROOTkombuis kan maak, stuur dit ASB na info@grootfm.co.za
Wildspastei met Sjerrie
Vleismengsel
1kg Wildsvleis (nek of skenkels)
3 Lourierblare
250 g spek of varknek, in blokkies gesny
30 ml Asyn
Sout en peper
4-6 heel naeltjies
125 ml sjerrie of 45 ml Appelkooskonfyt
15 ml koljande sade, fyn gemaak
125 ml olie
15-30 ml Mielieblom
Metode:
1. Meng alles saam en kook tot baie sag en van die bene afval.
2. Verwyder vleis van die sous en gaak vleis fyn met 2 vurke. Onthou om nealtjies ook te verwyder.
3. Verdik oortollige sous met bietjie mielieblom. Meng vleis terug by die sous.
4. Skep in ’n oondbak.
Kors
125 ml Melk
125ml Olie
1 Eier
200 ml Koekmeel
10 ml Bakpoeier
1 ui, geskil
Metode:
1. Roer alles saam tot net gemeng.
2. Giet oor die vleismengsel
3. Sny ui in ringe en pak bo-op deeg
4. Bak by 180°C vir 20-30 minute of tot deeg gaar is.

GROOT-Kombuis | David Steyn toor met 'Suurlemoen-idees' | 15 Julie 2026
Ons is in die GROOT-Kombuis saam met David Steyn en toor met ...
Ons is in die GROOT-Kombuis saam met David Steyn en toor met 'Suurlemoen-idees', op Die GROOT Ontbyt, 15 Julie 2025
Lemon Posset
Ingredients:
250 ml cream
75 g caster sugar
115ml freshly squeezed lemon juice
5ml ...vanilla essence
5ml lemon rind
Method:
1. Mix the cream, vanilla and sugar in a saucepan. Bring the cream to the boil- stirring until the sugar has dissolved.
2. Once all the sugar has dissolved, remove from the heat and whisk in the lemon juice.
3. Strain the cream into a jug. Pour equal amounts of the lemon posset into glasses or lemon skins. Refrigerate for 4-6 hours to Set. Serve cold.
#DieGROOTOntbyt
#kitchen
#kyknetShow More

GROOTkombuis | Willie Strauss maak 'n ongelooflike 'Uiekoekies' | 14 Julie 2026
GROOTkombuis | Willie Strauss maak 'n ongelooflike 'Uiekoekies' | 14 ...
GROOTkombuis | Willie Strauss maak 'n ongelooflike 'Uiekoekies' | 14 Julie 2026
Bestanddele:
2 uie, fyngekap
250 ml bruismeel
1 eier, geklits
5 ml dijon mosterd
125 ml melk
2 ml aromat
2 ml peper
Olie vir braai
Metode:
Plaas die ...fyngekapte uie in 'n mengbak.
Voeg die meel, aromat en peper by en meng goed.
Voeg die geklitste eier, mosterd en melk by en meng tot 'n gladde beslag vorm.
Verhit 'n laag olie in 'n pan oor matige hitte.
Skep eetlepels vol beslag in die warm olie.
Braai vir 2–3 minute aan elke kant, of totdat die koekies goudbruin en gaar is.
Verwyder uit die olie en dreineer op kombuispapier.
Bedien warm as 'n bygereg of peuselhappie
#recipe
#fudge
#DieGROOTOntbytShow More
Bestanddele:
2 uie, fyngekap
250 ml bruismeel
1 eier, geklits
5 ml dijon mosterd
125 ml melk
2 ml aromat
2 ml peper
Olie vir braai
Metode:
Plaas die ...fyngekapte uie in 'n mengbak.
Voeg die meel, aromat en peper by en meng goed.
Voeg die geklitste eier, mosterd en melk by en meng tot 'n gladde beslag vorm.
Verhit 'n laag olie in 'n pan oor matige hitte.
Skep eetlepels vol beslag in die warm olie.
Braai vir 2–3 minute aan elke kant, of totdat die koekies goudbruin en gaar is.
Verwyder uit die olie en dreineer op kombuispapier.
Bedien warm as 'n bygereg of peuselhappie
#recipe
#fudge
#DieGROOTOntbytShow More

Now Playing
GROOT-Kombuis | Aiden Pienaar maak 'n heerlike 'Rugby-happies' | 10 Julie 2026
Aiden Pienaar maak 'n heerlike 'Rugby-happies', op Die Groot Ontybyt, ...
Aiden Pienaar maak 'n heerlike 'Rugby-happies', op Die Groot Ontybyt, 10 2026
Die resep volg kortliks.
#diegrootontbyt
Die resep volg kortliks.
#diegrootontbyt