#GROOTgesprekke
Wrakinjan oor hul nuwe enkelsnit "Anderkant" | 22 Oktober 26
#opigeelbank
#diegrootontbyt
#kyknet

Now Playing
Wrakinjan oor hul nuwe enkelsnit "Anderkant" | 22 Oktober 26
Die nuwe groep Wrakinjan kuier vanoggend by ons! Ons leer hulle beter ...
Die nuwe groep Wrakinjan kuier vanoggend by ons! Ons leer hulle beter ken en hulle vertel ons meer van hulle musiek en nuwe enkelsnit "Anderkant".
#opigeelbank
#diegrootontbyt
#kyknet
#opigeelbank
#diegrootontbyt
#kyknet

Now Playing
Pierre Slabbert oor die fasiliteitsbestuurbedryf | 22 Oktober 26
Pierre Slabbert van Instacom kuier vanoggend op die geel bank om te ...
Pierre Slabbert van Instacom kuier vanoggend op die geel bank om te gesels oor die fasiliteitsbestuurbedryf.
#opigeelbank
#diegrootontbyt
#kyknet
#opigeelbank
#diegrootontbyt
#kyknet

Now Playing
Cobus van Rensburg & Anton Muller oor die neutbedryf in Suid-Afrika | 22 Oktober 26
As deel van Internasionale Neutdag, kuier Cobus van Rensburg van die ...
As deel van Internasionale Neutdag, kuier Cobus van Rensburg van die South African Pecan Nut Producers Association en Anton Muller van die South Africa Pistachio Growers Association om ons meer ...oor die neutbedryf in Suid-Afrika te vertel.
#opigeelbank
#diegrootontbyt
#kyknetShow More
#opigeelbank
#diegrootontbyt
#kyknetShow More

Now Playing
Frikkie van Loggerenberg oor die Mediumtermyn-begroting | 21 Oktober 26
Frikkie van Loggerenberg, Hoof Uitvoerende Beampte van IFSA, kuier ...
Frikkie van Loggerenberg, Hoof Uitvoerende Beampte van IFSA, kuier vanoggend op die geel bank om te gesels oor die minister van finansies wat vandag die Mediumtermyn-begroting voorlê.
#opigeelbank
#diegrootontbyt
#kyknet
#opigeelbank
#diegrootontbyt
#kyknet

Now Playing
Nuwe Lof oor hul nuwe musiek 'Kapelsessies' | 21 Oktober 26
Die Gospelmusiek-beweging Nuwe Lof kuier vanoggend by ons om te gesels ...
Die Gospelmusiek-beweging Nuwe Lof kuier vanoggend by ons om te gesels oor nuwe musiek wat hulle Kapelsessies noem.
#opigeelbank
#diegrootontbyt
#kyknet
#opigeelbank
#diegrootontbyt
#kyknet

Now Playing
SUGARBIRD kom deel meer oor hul nuwe musiek | 20 Oktober 26
Die rock-groep vanuit Pretoria, SUGARBIRD, kuier vanoggend op die geel ...
Die rock-groep vanuit Pretoria, SUGARBIRD, kuier vanoggend op die geel bank. Ons leer die groep en hul musiek beter ken en hulle vertel ons van nuwe musiek.
#opigeelbank
#diegrootontbyt
#kyknet
#opigeelbank
#diegrootontbyt
#kyknet

Now Playing
Dr. Marius Roos oor wêreld-osteoporosedag | 20 Oktober 26
As deel van wêreld-osteoporosedag en om bewusmaking te skep, kuier Dr. ...
As deel van wêreld-osteoporosedag en om bewusmaking te skep, kuier Dr. Marius Roos van die Institute for Osteoporosis by Louis Leipoldt Medical Centre, by ons om ons meer oor dié ...siekte te vertel.
#opigeelbank
#diegrootontbyt
#kyknetShow More
#opigeelbank
#diegrootontbyt
#kyknetShow More

Now Playing
Amanda Fourie oor Nasionale Downsindroomdag | 20 Oktober 26
Amanda Fourie, skoolhoof van die skool vir kinders met Downsindroom, ...
Amanda Fourie, skoolhoof van die skool vir kinders met Downsindroom, Club21, kuier vanoggend by ons om te gesels oor Nasionale Downsindroomdag en die tema van hierdie jaar.
#opigeelbank
#diegrootontbyt
#kyknet
#opigeelbank
#diegrootontbyt
#kyknet

Now Playing
Ollyvans oor sy nuwe musiek en waarmee hy nog besig is | 19 Oktober 26
Die musiekvervaardiger, liedjieskrywer en sanger Ollyvans kuier ...
Die musiekvervaardiger, liedjieskrywer en sanger Ollyvans kuier vanoggend by ons! Ons leer hom so bietjie beter ken en hy vertel ons van sy jongste musiek.
#opigeelbank
#diegrootontbyt
#kyknet
#opigeelbank
#diegrootontbyt
#kyknet

Now Playing
Dr. Ben Moodie oor 'n eksperimentele operasie vir demensie | 19 Okt
Dr. Ben Moodie is ʼn plastiese en rekonstruktiewe chirurg en het ...
Dr. Ben Moodie is ʼn plastiese en rekonstruktiewe chirurg en het onlangs geskiedenis gemaak met ʼn eksperimentele operasie wat moontlik nuwe hoop vir pasiënte met demensie kan bied. Hy kuier ...vanoggend saam om ons meer oor dié operasie te vertel.
#opigeelbank
#diegrootontbyt
#kyknetShow More
#opigeelbank
#diegrootontbyt
#kyknetShow More

Now Playing
Yolandi Farham oor Woordeboeke en digitale hulpmiddels | 19 Okt
Yolandi Farham, Oxford University Press se Uitgewersdirekteur vir ...
Yolandi Farham, Oxford University Press se Uitgewersdirekteur vir Afrika, sluit vanoggend by ons aan. As deel van Internasionale Woordeboekdag wat verlede Vrydag aandag geniet het, vertel Yolandi ons hoe ouers ...en onderwysers digitale hulpmiddels saam met betroubare taalbronne kan gebruik om woordeskat, leesbegrip en kritiese denke te versterk by kinders.
#opigeelbank
#diegrootontbyt
#kyknetShow More
#opigeelbank
#diegrootontbyt
#kyknetShow More

Now Playing
Lee-Anne Bosman & Dr. Christo Anthonissen oor hoe jy iemand kan help wat 'n hartaanval kry | 16 Okt
Vandag is World Restart a Heart Day en ons gesels met nooddienswerker ...
Vandag is World Restart a Heart Day en ons gesels met nooddienswerker Lee-Anne Bosman en algemene Praktisyn en Senior Mediese Beampte by CERT-SA, dr. Christo Anthonissen, oor hartgesondheid en ons ...gaan so paar wenke gee oor hoe jy iemand kan help wat 'n hartaanval kry.
#opigeelbank
#diegrootontbyt
#kyknetShow More
#opigeelbank
#diegrootontbyt
#kyknetShow More
