11 JAAR VAN

#DieGROOTOntbyt

Die GROOT Ontbyt is die gewilde ontbytprogram wat elke weeksoggend regstreeks vanaf 06:00 – 08:00uitgesaai word op kykNET kanaal 144.
Die GROOT Ontbyt se inhoud behels aktuele sake, van nuus en weer, tot lighartige vermaak.Ons kuier saam met rolspelers vanuit verskeie oorde, wat insluit geliefde kunstenaars, sportsterre, akteurs en ander bekendes.
Maak seker jy begin jou dag met Die GROOT Ontbyt – dis immers die belangrikste maaltyd van die dag!As jy wil saam gesels, besoek ons Facebook blad of stuur 'n WhatsApp na 060-617-1743Om te adverteer op Die GROOT Ontbyt, stuur ‘n epos aan gauteng@bdm.media

Inhoud

#GROOTtalent

Onderhoude wat fokus op kunstenaars en akteurs se persoonlike stories, hul kreatiewe reis en die inspirasie agter hul werk.

#GROOTgesprek

Advertorial-onderhoude waar besighede hul dienste, produkte en stories deel, en waardevolle insigte met kykers uitruil.

#GROOTkombuis

Die kombuis-segment deel heerlike resepte, kookwenke en kreatiewe idees wat kykers maklik by die huis kan probeer.

#OpDaaiNoot

“Op Daai Noot” is ’n 'LIVE' musieksegment waar talentvolle kunstenaars optree en die program met energie en ritme afrond.



Scroll to Top