Skakel elke weeksoggend tussen 05:30 – 05:50 in op kykNET, kanaal 144 wanneer Doepie du Preez jou op hoogte bring van die jongste landbounuus en oor ‘n paar interessante onderwerpe met betrekking tot die landbousektor gesels,soos veesiektes, die verskillende bedrywe en passievolle boerdery.
Sit solank die ketel aan! 
Om te adverteer op GROOTplaas, stuur ‘n epos aan roelien@bloudruk.co.za. 

Aanbieder:

Doepie du Preez


Scroll to Top