Erika Breytenbach en Paul du Toit verhoogproduksie ‘The Unlikely Secret Agent’ 

Die verhoogproduksie, ‘The Unlikely Secret Agent’ is binnekort op die planke by die Pretoria Staatsteater. Vervaardiger en akteur Erika Breytenbach, asook Paul du Toit, skrywer, regisseur en akteur van die produksie kuier vanoggend op die geel bank om ons meer te vertel.

Scroll to Top