Die jongste seisoen van Op My Eish begin vanaand op kykNET kanaal 144 en die kollig is op oudrugbyspeer Ruan Smith en sy “wingman” hierdie seisoen is sy tweelingbroer JP Smith. Dié twee manne kuier op die geel bank om ons meer oor die program te vertel.
