Ruan & JP Smith oor die jongste seisoen van ‘Op My Eish’
Die jongste seisoen van Op My Eish begin vanaand op kykNET kanaal 144 en die kollig is op oudrugbyspeer Ruan […]
Die jongste seisoen van Op My Eish begin vanaand op kykNET kanaal 144 en die kollig is op oudrugbyspeer Ruan […]
Abigail Kok is aangewys as die top-matrikulant van 2025. Sy sluit by ons aan en ons hoor wat vir haar
Sanger Ruan Kruger maak by ons ‘n draai en hy kom gesels oor sy liedjie ‘Ek Kies Jou’.
Die swemmer Henré Louw maak by ons ‘n draai en ons gesels oor sy prestasies in 2025 en hoor wat
Frikkie van Loggerenberg, Hoof Uitvoerende Beampte van IFSA, kuier in dieateljee en ons gesels oor die markte se vooruitsigte vir
Die nuweling Bella is terug met ‘n verwerking van die countryliedjie Travelin’ Soldier, wat sy as ’n hartroerende duet saam
Die sanger Henri Allant maak by ons ‘n draai. Ons vind meer uit oor nuwe musiek en ons hoor wat
Die matrieks van 2025 se uitslae is landwyd bekend gemaak. Paul Sauer van die SAOU kuier in die ateljee om
Die nuwe Showmax-realiteitsreeks Volspoed het onlangs begin stroom. Dit volg renjaer Antonie Marx, sy familie en sy span. Antonie en
Die arbeidswetspesialis TJ van der Merwe kuier weer op die geel bank en vra ons vir TJ: “Kan ek my