Die arbeidswetspesialis TJ van der Merwe kuier weer op die geel bank en vra ons vir TJ: “Kan ek my werk verloor weens dobbel?” Die Nasionale
dobbelraad het onlangs skokkende syfers rakende Suid-Afrkaners se dobbelgewoontes
bekend gemaak, en ons gaan dit bespreek.
