Henri Allant oor sy nuwe albumBy Marli Correia / 9 June 2026 Die sanger Henri Allant maak by ons ‘n draai. Ons vind meer uit oor nuwe musiek en ons hoor wat vir hom in 2026 voorlê.