Bella oor haar verwerking van die countryliedjie ‘Travelin’ Soldier’

Die nuweling Bella is terug met ‘n verwerking van die countryliedjie Travelin’ Soldier, wat sy as ’n hartroerende duet saam met haar pa, Arnold Coleske, uitgereik het. Bella kuier op die geel bank om ons meer te vertel.

Scroll to Top