Johnny Davids het ‘n liedjie opgeneem voordat hy vroeër vanjaar oorlede is. Sy vrou, Liezel Davids, het dit op haar geneem om dié liedjie onlangs vry te stel. Sy kuier vanoggend op die geel bank om ons meer te vertel.